Syrah Family Home
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
-
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Inkloktyd: Tussen 15:00 en 18:00
Uitkloktyd: Voor 10:00
Hierdie is 'n rustige, gesinsvriendelike huis. Partytjies, drinkspeletjies en groot byeenkomste word nie toegelaat nie.
Geen harde musiek of musiek speel buite nie.
Stiltye: Na 22:00. Geen besoeke buite op die patio na hierdie tyd nie.
Rook en vaping word nie binne die huis toegelaat nie. Dagga word nie op die eiendom toegelaat nie.
Maksimum besetting: 8 gaste. Besoekers word nie toegelaat nie.
Vir lang verblyf (10 nagte of meer): 'n Ruil van beddegoed, vars handdoeke en algemene skoonmaak sal na 10 dae gereël word, en dan elke 7 dae daarna.
Brandhout: Twee bondels word voorsien. Bykomende hout kan direk met die gasheer gereël word.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
-
Kapasiteit: 9 persone
8 volwassenes, 1 baba - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 38 Elbertha street, Die Boord, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang