Successfully reported
+18

T-Nie-C

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Breda Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

T-Nie-C is 'n houthuis wat in die dorpie L'Agulhas geleë is en net oorkant die grasperk van tot by die getypoel. Van die huis af kan gaste heerlike ononderbroke van die see geniet.

Die huis bied gerieflike slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer is toegerus met 'n stort en 'n bad.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, breekware en eetgerei. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 6 mense asook 'n sitarea met gemaklike sitplek. Daar is ook 'n buitebraai-area.

Beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Wasmasjien
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Stefan Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 167

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Van Breda Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink T-Nie-C het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Van Breda Street, L'Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA734d061d3853302aa884ea17bc0645091c0c1037776547a90f2984e5b103af528b5629d41391570e2e0ae3975e60d4a792a3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 Van Breda Street L'Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.826957 20.01277
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang