Table Mountain Views
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Bromwell Street, Woodstock, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Table Mountain Views bied luukse verblyf in die lewendige Woodstock.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n bad en oorhoofse stort, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die leefarea sluit 'n kombuis in wat goed toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, sowel as tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan op die gemaklike rusbank terwyl hulle hul gunstelingprogramme op die muurgemonteerde TV kyk. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike dakswembad, braai en buite-eetareas. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Die V&A Waterfront is 4.2 km weg, terwyl Clifton Beach 9.9 km van die woonstel af geleë is.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.1/5
Top Host Geverifieer
Eiendomme 34
Resensies 16
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- 4 Bromwell Street, Woodstock, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 4 Bromwell Street, Woodstock, Cape Town, 8060, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang