Successfully reported

Table View Lodge

Resensies

4/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.9
Diens
3.9
Veiligheid
4.1
Mirranda K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Peaceful. Stay was good and the host was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Table View Lodge
Thanks Mirranda, it was lovely having you. All the best!

Hennie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Gerieflike netjiese en veilige verblyf. Sien sterre.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Conrad B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Lekke gerieflike kuierplek, goeie diens. Baie lekker gastehuis en blyplek vir besoek aan die Kaap. Lekker warm water swembad. Goeie ligging sommer naby winkelsentrum. Vriendelike gasheer. Baie goeie diens. Kan beslis aanbeveel en ons sal self graag weer hier wil kom met volgende kuier in die Kaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Table View Lodge
Beste Conrad, ek waardeer die positiewe resensie! Alle beste vir 2025

Nadia B
Kort verblyf
4.8
Mei 2025

Absolutely lovely room. It was great. I loved the peace and quiet and the location was also great. WiFi reception was not as great. I suggest a booster.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Table View Lodge
Thanks Nadia for your positive constructive feedback. We are looking into improving WiFi in that slightly dead spot area.

Geraldjanse27@gmail.com J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Was lieflik om daar te wees, rustige atmosphere. Ek beslis 'n lekker tyd gehad, met winkels naby, so ja, was fantasties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Charl
Table View Lodge
Baaie dankie! Alle beste

Eljolene H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.2
Sep 2025

Ons gesin het die trip geniet. Daar is 'n kleuterskool langs die plek, nogals raserig as mens bietjie laat wil lê of 'n middag slaapie vat. Storte se waterdruk is pateties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Charl
Table View Lodge
Ons kan niks aan hierdie situasie doen nie. Gelukkig is die kinders nie in die middae of naweke daar nie en kom net twee keer per dag uit om te speel.

Annelien B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2025

Oulike plek behalwe vir sonnerakke in kamer en knoppie spinekop in kombuis by PE. Ons was onrustig aangesien ons voertuig in die straat moes parkeer. Eienaar na 2 dae ons gehelp met binne in erf parkering.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Oswald B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Amazing all the way. We as a family had a wonderful time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Esna B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Beste waarde vir geld. Alles was perfek. Dankie dat jy vir ons gewag het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sandra N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Pleasant and comfortable. The host was very friendly, available, and informative. I enjoyed my stay; the room was comfortable and airy. I would recommend it to anybody.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Charl
Table View Lodge
Thank you kindly, Sandra. All the best!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Charl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 865
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 865
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 865
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Dianthus Road, Table View, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ1MDFlYWNiLTVjMmItNGYxZi1iNTAyLTQyMDkxYTk5MDI3MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R865 per nag, vir 2 mense 66 5 1 4 8 Dianthus Road Table View 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.821987607587 18.493055364418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang