Successfully reported
+19

Tala Manzi Wildsplaas Familie Huis

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Driefontein, North West province, Groot Marico, 2850, Noordwes
  • Vanaf R9 240 per nag, vir 12 mense

Beskrywing

Tala Manzi Wildsplaas Familie Huis bied ontspannende akkommodasie vir groepe of gesinne, slegs 2 uur se ry vanaf Pretoria. Hier word gaste omring deur die skilderagtige skoonheid van die Marico Bosveld.

Die huis bestaan uit 5 slaapkamers en 6 badkamers, met slaapplek vir tot 12 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat saamgeskuif kan word om 'n koninggrootte-bed te vorm en het 'n en suite-badkamer met 'n stort oor die bad. Die oorblywende 4 slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat ook in 'n koninggrootte-bed omskep kan word, en elkeen het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n bykomende badkamer met slegs 'n toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien. Die huis het plafonwaaiers sowel as lugversorging in elke kamer.

Gaste kan maaltye by die etenstafel geniet en ontspan in die sitkamer voor die TV met geselekteerde DStv-kanale. Die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste kan saans rondom die vuurput ontspan en toegang hê tot braaigeriewe. Hulle kan ook wildkyk in hul eie 4x4-voertuig of die omgewing verken op 'n staptog. Die streek is die tuiste van 'n wye verskeidenheid voëls en skoenlappers, en gaste kan Marico-dam, ongeveer 25 km vanaf die eiendom, besoek vir visvang en voëlkyk.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 6 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort-oor-bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

4

4 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Wassery naby
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Vuurmaakhout

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Annemarie Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 13

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Farm Driefontein, North West province, Groot Marico, 2850, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 9 240
per nag, vir 12 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 9 240
per nag, vir 12 mense
Vanaf
R 9 240
per nag, vir 12 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Driefontein, North West province, Groot Marico, 2850, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA554a55530daa412c4a5b7b0eb43113437cf0d96d34d4f50f07ccc73f063cb22b3d472c27483258042a2107335fcf3962b1f9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R9 240 per nag, vir 12 mense Farm Driefontein North West province 2850 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.617017737429 26.344699063857
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang