Successfully reported

Tamboershoek

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Hennie B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Stilte en asemrowende berge. Dit was 'n juweel, baie Karoo stilte, sterk aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Die chalet het alles wat nodig is en voldoen aan al ons verwagtinge. Fantastiese aand gehad op die plaas. Kom beslis weer terug en gaan paar dae bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Megan T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Stil, in die natuur, en verfrissend. Wow! Ons siele voel herlaai. Carla en haar span was fantasties, so behulpsaam en vriendelik. Daar is geen elektrisiteit nie (geen ligte, laaiers ens.) wat beteken dat jy regtig tyd spandeer om die stilte en natuur te waardeer. Sal beslis weer 'n besoek daar aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine Ann S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

The location and views are unreal! Beautiful, the night sky in winter. Magical.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eduard V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Baie rustig. Die kinders en honde het die plaaslewe baie geniet. Baie plekke om te stap, fiets te ry asook op die plaas rond te ry indien jy 'n voertuig met genoeg grondvrye hoogte het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henoch K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2024

5 ster. Dit is 'n pragtige, goed toegeruste eenheid met 'n baie mooi uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Tamboershoek
Baie dankie! Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang en ons verwelkom julle graag weer op Tamboershoek!

Hugh M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Comfortable, clean and peaceful. Very comfortable and clean, in a beautiful and peaceful setting. Will be back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Tamboershoek
Thank you! You are most welcome to visit us again. We enjoyed your stay - and the very neat chalet after you left!

Charlene V
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Rustig, pragtige uitsig, ontspan. Dis 'n wonderlike plek in die Karoo om af te sluit. Die feit dat daar geen krag is nie, maak dit nog beter. Mens leef terug in die ou dae met die donkies en die lampies wat brand met 'n kaggel. Daar is 'n gasgeiser en alles. Dit is gerieflik, rustig en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Tamboershoek
Baie dankie! Dit was 'n plesier om julle te kon ontvang. Groete Gerda

Sam J
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Onvergeetlik. Dit was basies die hoogtepunt van ons vakansie. Wat 'n belewenis met al die reën wat daar uitgesak het. Die vriendelike donkies was 'n plesier. Jammer ons kon net een aand vertoef.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Tamboershoek
Baie dankie! Julle is lekker gaste!

Dirk T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

'n Plekkie op die rand van die Karoo se grootsheid. Ons het die afwesigheid van elektrisiteit en die kuiers voor die kaggel terdeë geniet. Sielsvernuwend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Tamboershoek
Baie dankie dat julle ons kom besoek het. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontvang. Julle is besonderse netjiese gaste, ons hoef skaars te gewerk het. Dit sal 'n plesier wees om julle weer te ontvang.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Tamboershoek, Off the N1, Fraserburg, 6970, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb93ddae85e7c610452b4a80e462cade12595000066d8190d0ad2d869a2a55e534492c65a407fcaccdd686e5af6d01003aaac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 Farm Tamboershoek Off the N1 6970 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.207365123934 21.887238986624
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang