Successfully reported

Tamboershoek

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede. Hierdie aanbod is altyd beskikbaar.

Prys sluit in
1 Sak hout
Huisreëls

Let asseblief daarop dat die eenheid nie elektrisiteit het nie. Olielampe word voorsien vir beligting, en die geiser, stoof en yskas werk met gas.
Die chalet het geen selfoon- of TV-ontvangs nie.
Die plaas word via 'n grondpad bereik, en 'n voertuig met hoë grondvryhoogte word aanbeveel, hoewel 'n 4x4 nie nodig is nie.
Daar is meer as 1 roete beskikbaar na Tamboershoek, doen asseblief navraag oor die beste roete vir u behoeftes.
Motorfietse word toegelaat.
Daar is WiFi buite in die parkeerarea.

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 1 200
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Tamboershoek, Off the N1, Fraserburg, 6970, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb93ddae85e7c610452b4a80e462cade12595000066d8190d0ad2d869a2a55e534492c65a407fcaccdd686e5af6d01003aaac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 25 5 1 5 Farm Tamboershoek Off the N1 6970 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -32.207365123934 21.887238986624
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang