Successfully reported

Tambuti Lodge

Wildsplaas

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Jacques D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Wonderlike ervaring. Ons is baie bederf en die vriendelike personeel het verseker dat dit onvergeetlik was met hul persoonlike diens en aandag aan detail. Etes was heerlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2014

Uitstekende ligging as jy in die hartjie van die bos wil bly. Die skoonste vakansieplek wat ek nog in 'n lang tyd gesien het. Die verwelkoming en diens is puik! Sal definitief weer die moeite doen om weer daar 'n draai te maak as die stadslewe te veel raak. Perfek! Puik akkommodasie! Puik Diens! Alles was en is puik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Maritza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 13 jaar

Vanaf
R 11 790
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 11 790
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 11 790
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: D565 Road, Black Rhino Reserve, 35 km from Sun City, 0316, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf98b36a13684b0a29a5f40d4c4d01314d2ef14815794f3bf555f7830910aa7a6b91f32e8aba3aa801c9b46fa23263b4360d6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R11 790 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 D565 Road Black Rhino Reserve 0316 Noordwes 021 201 8901 13:00-18:00 11:00 -25.166047311972 26.951984167099
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang