Successfully reported
+18

Tankwa Camping

Kampeer/karavaan
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stonehenge Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Vanaf R280 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Tankwa Tented Camp is op die R355 tussen Ceres en Calvinia op die plaas Stonehenge geleë.

Verblyf word in 2 kampeerplekke gebied. Tankwa Camping maak van sonkrag gebruik en die meeste van die water word deur 'n donkiestelsel verhit. Gaste wat by die kampeerplekke bly, moet hul eie toerusting saambring.

Braaigeriewe is beskikbaar vir alle gaste, asook 'n gemeenskaplike lapa-area met eetgeriewe en yskaste. Die restaurant bied ontbyt, braaipakkies en spareribs aan.

Tankwa Tented Camp is die ideale ligging om die 3 bekende grondpaaie genaamd Gannaga Pas, Ouberg Pas en Tankwa Nasionale Park te verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Grey Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 54

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Stonehenge Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • Gaste dink Tankwa Camping het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 280
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 280
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 280
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 80 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stonehenge Farm, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA262924e46c2506c33426940c990475a4c753ecf2358d7a0053a7fe2e24684eb030da8462b2b4e45f9b3e37d32a645145b41f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R280 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 Stonehenge Farm Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.337765157618 19.71736907959
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang