Successfully reported

Tarantula Guesthouse Unit 1

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 427 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Andrea V
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Lovely, family friendly stay at Tarantula. We had a lovely stay at Tarantula. We were well received by our host, who was very friendly and accommodating of our needs and those of the children. The accommodation exceeded our expectations and the children thoroughly enjoyed the stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Freude K
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Baie lekker gebly, dankie! Baie lekker gebly in eenheid 3, dankie. Baie ruim huisie, met lieflike swembad en groot grasperk. Pragtige uitsig oor die veld en berg. Huisie was lekker snoesig warm en heerlike warm water, met bad en stort. Gasstofie en solar ligte. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mijeanne G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Lekker geslaap in Calvinia. Vreeslik lekker gebly en baie lekker geslaap. Ruim verblyf met alles wat jy nodig het. Skoon en netjies en baie mooi uitsig. Sal dit enige tyd aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danielle B
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Salig. Rustig. Eenvoud. Ontspan. Ontlaai. Wat 'n fantastiese wegbreek. Die ligging is perfek met die uitsig op die agterstoep en die dorp net by die deur uit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Naomie S
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Netjies, stylvol, gerieflik en veilig. Beslis vyfster gehalte en diens. Tarentula was 'n hoogtepunt van ons toer na Namakwaland! Jammer ons kon nie langer bly nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

George O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit is net lekker om daar te bly. Ligging is perfek, was al voorheen daar gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilfred V
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Tarantula se fasiliteite bied alles en nog meer, hoogs aanbeveelbaar! Wow, dit is baie meer as wat ons verwag het. Perfek vir 'n nag se oorbly of kuier vir 'n paar dae. Die geriewe is van die beste.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Ruim, skoon, met al die geriewe wat benodig word. Altyd lekker om daar te bly. Altyd lekker om by Tarantula oor te slaap. Die huis is privaat, netjies en skoon, met alles wat mens benodig en ekstra. Ook genoeg spasie om met 'n boswa te parkeer. Kan hulle ten sterkste aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jurg S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie lekker saam met vriende in Unit 1 en Unit 2. Baie lekker. Alles werk goed. WiFi, TV, warmkombers en lugreling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Heerlik, rustig, mooi en stil. Baie lekker en mooi. Vriendelike en hulpvaardige gasvrou.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 610

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 190
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 190
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 7 Jaagvlakte Street, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91d19979272939abe7d79a874ef637b455bb4db43d492c813881ac87b08a61fa34da32de2b5ccb9622dfbc7b6ae7bbe8b4b8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 190 per nag, vir 2 mense 427 5 1 5 7 Jaagvlakte Street Calvinia 8190 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -31.472463217874 19.779401868582

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang