Successfully reported
+41

TeBeacon Accommodation

  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Beaconhurst Drive, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

TeBeacon Accommodation bied privaat en gerieflike selfsorg- en B&B-verblyf in die hartjie van Beacon Bay. Ons luukse eenhede is lugtig en ruim wat dit besonder gerieflik maak.

Daar is 11 eenhede wat ideaal vir sakereisigers én vakansiegangers. Elke eenheid het 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, stofie, oond, 32"-plasmaskerm en braaigeriewe op die stoep. Ons voorsien ook linne, badhanddoeke, swemhanddoeke en 'n skoonmaakdiens.

TeBeacon Accommodation is net 2,5 km van die strand af, en baie naby groot winkelsentrums, N2 die kasino en restaurante. Die lughawe is 20 km hiervandaan. Gaste kan die Groot Vyf tydens 'n daguitstappie by een van die malariavrye wildplase in die omtrek besoek wat minder as 'n uur se ry hiervandaan af is.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Fanie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • 58 Beaconhurst Drive, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
  • Gaste dink TeBeacon Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 230
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 230
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 28 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 58 Beaconhurst Drive, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d1430b3cfccd418f90fbf9d6cd14cf432ea63ece55cb24064f581a5688762bab9987530891f2fcd19f990fced850c704e60?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense 13 5 1 5 58 Beaconhurst Drive Beacon Bay 5241 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.971219 27.940934
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang