TeBeacon Accommodation
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 58 Beaconhurst Drive, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
- Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
TeBeacon Accommodation is 'n sentraal geleë selfsorg- of B&B in Beaconbaai en bied privaat en gerieflike verblyf. Ons luukse eenhede is lig en ruim en ontwerp vir maksimum gerief.
Die verblyf bestaan uit 11 eenhede wat ideaal is vir besigheid of vakansies. Elke eenheid is toegerus met 'n yskassie, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, mini-stoof/oond, 32-duim-plasmaskerm, gratis WiFi-toegang, lugversorging en braaigeriewe op die patio. Ons verskaf ook linne en handdoeke, asook swembadhanddoeke en daaglikse skoonmaakdienste
TeBeacon Accommodation is gerieflik geleë net 2,5 km vanaf die strand, naby groot winkelsentrums, N2, casino en restaurante, en 20 km vanaf die lughawe. Bekyk die Groot 5 op 'n daguitstappie na een van die byna malariavrye wildtuine, minder as 'n uur se ry weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Fanie Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- 58 Beaconhurst Drive, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
- Gaste dink TeBeacon Accommodation het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 28 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 58 Beaconhurst Drive, Beacon Bay, East London, 5241, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang