Tegwaan The Studio
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slaaihoek Road, Farm 344 Doornhoek Portion 54, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
- Vanaf R2 050 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Tegwaan The Studio is 'n knus selfsorg-ateljeewoonstel op 'n plaas in Waterval Boven in Mpumalanga. Dié area is veral bekend vir skilderagtige roetes, staproetes, visvang, bergfietsroetes en natuurlike besienswaardighede soos die Elandsrivierwaterval.
Die ateljeewoonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n koningingrootte-bed, 'n stapelbed en 'n badkamer met 'n stort. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n tweeplaatstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, eetgerei, breekware en yskas-vrieskas toegerus. Die leefarea bied gemaklike sitplek vir ontspan en om vir ete aan te sit.
Buite is daar 'n lieflike tuin met sitplek en braaigeriewe. Gaste het ook toegang tot die gemeenskaplike swembad en kan lekker gaan stap visvang, voëlkyk, rotsklim, bergfietsry en Sondagoggende joga geniet. Tegwaan Country Getaway bied ook behandelings in die kamer of die tuin in samewerking met Crystal Healing Mobile Spa.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
1 x Stapelbed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.3/5
Balthazar Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 11
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Slaaihoek Road, Farm 344 Doornhoek Portion 54, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Slaaihoek Road, Farm 344 Doornhoek Portion 54, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang