Successfully reported

Tegwaan The Studio

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Troeteldiere word op die perseel toegelaat, maar reëlings moet vooraf met die eienaar getref word.
Honde moet te alle tye onder toesig wees en aan 'n leiband wees indien nodig.
'n Ekstra koste van R60 per hond per nag word gehef.
Honde word nie op die beddens of rusbanke toegelaat nie en mag nooit alleen by Tegwaan gelos word nie, hetsy binne of buite en of hulle vasgemak is of nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 050
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 050
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R 2 050
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slaaihoek Road, Farm 344 Doornhoek Portion 54, Waterval Boven, 1195, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA74ba8c7b9ed5af49590c2ab397894c6c1b3c2b2096dde5e5a6f76eb2b12bb190c25380c4d56865fc9fb7fd24c68c7ebda014?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 050 per nag, vir 4 mense Slaaihoek Road Farm 344 Doornhoek Portion 54 1195 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.661258876286 30.345196014988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang