Successfully reported

Tehillah Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 81 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Isabel S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Caring host. Clean and well equipped. Friendly host and the rooms were well equipped with everything you need for an overnight stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eddie S
1 nag Saam met vriende
5.0
Jul 2025

Baie lekker. Baie lekker en die eienaar het baie vriendelik ekstra moeite gedoen om ons gemaklik te akkommodeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frederik B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Sal enige tyd weer hier kom bly, was baie lekker en aangenaam. Baie skoon en netjies. Veilige parkering vir mens se voertuig. Baie stil buurt en baie vriendelik verwelkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Eben B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Goeie diens. Eienaar het ons vroegtydig gekontak toe sy 'n probleem ondervind het met 'n verstopte drein. Sy het blitsig 'n alternatief gereël wat baie lekker was.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2025

Fantastiese ontvangs en 'n baie gemaklike verblyf. Baie lekker gebly en sal die verblyfopsie beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Desiree D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Gemaklik rustig sal dit beslis voorstel aan family and friends. Ons het baie lekker gebly, dit het gevoel of ek by my eie geslaap het. Baie netjies en die vriendelikheid van die Tannie was besonders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Madelein V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Ontspanne kalmte, rus en vrede. Wonderlike, rustige verblyf, dierbare, vriendelike gasvrou. Sal beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rene F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Het heerlik gebly. Skoon en netjies. Gasvrou baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marike D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Sentraal geleë, skoon geriewe, baie goeie waarde vir geld. Pragtige skoon fasiliteite en vriendelike ontvangs gehad. Baie goeie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Magda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 81

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 780
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 780
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 24 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 17 3rd Avenue, Upington, 8800, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ0YmIwYzhmLTNkMzItNDk4OS05YmYzLTJjZDNlYzc4ZTdhMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R780 per nag, vir 2 mense 81 5 1 5 17 3rd Avenue Upington 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.441265709511 21.264774855226

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang