Successfully reported

Tendeni Camping

Kampeer/karavaan

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 19 Sep 2025 tot 30 Okt 2025.

Prys sluit in
Campsite
Tariewe wat vertoon word, is op 'n kampeerbasis, en gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls

Let asseblief daarop dat slegs besprekings met die volledige bepalings en voorwaardes soos deur die instansie verskaf, aanvaar sal word.

Daar is streng swembadreëls; kinders onder 13 jaar moet te alle tye onder volwasse toesig wees.

Respekteer asseblief die wildlewe, aangesien hulle gevaarlik kan wees.

Harde musiek, geraas en partytjies word nie toegelaat nie.

Dagbesoekers word slegs toegelaat indien vooraf gereël en deur die bestuur goedgekeur.

'n Minimum verblyf van 3 nagte word vereis gedurende langnaweke.

Stap en fietsry word toegelaat, maar gaste moet asseblief die reëls nakom.

Geen hout mag van die veld afgehaal word nie.

Brandhout en braaihout is by die lodge te koop.

Tendeni Ranch of enige persoon wat daarmee geaffilieer is, sal nie verantwoordelik gehou word vir enige beserings, dood, verlies, diefstal of skade tydens die verblyf of na uitklok nie.

Let asseblief daarop dat toegang tot die verblyf via 'n grondpad is. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor bespreking, aangesien dit kan verander as gevolg van onvoorsiene omstandighede.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R 600 R 540
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 90 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: 3 Boveneind Groenfontein, Dewagensdrift, Pretoria, 1002, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAae2d14f13926ecbe0b3728777ed32982c9bd483884e2d6323fe2ad2f07716aaf939466c14d0133d4e865efb53df20be3bddd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R540 per nag, vir 2 mense 3 Boveneind Groenfontein Dewagensdrift 1002 Gauteng 021 201 8901 10:00-19:00 12:00 -25.415855574369 28.457786627921

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang