Successfully reported
+44

Terebinte

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Main Road, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Terebinte bied unieke en gerieflike akkommodasie in die hartjie van Kuruman. Die restaurant en winkels is loopafstand van ons af. Ons geriewe, dienste en tariewe is gemik op sakereisigers en oordeelkundige vakansiegangers wat op soek is na persoonlike diens en 'n huislike ervaring, maar wat nie gehalte en professionaliteit wil inboet nie.

Ons het slaapplek vir 50 gaste in 24 eenhede. Elke eenheid is toegerus met lugversorging, 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n yskassie. Gaste het ook toegang tot 'n swembad, 'n rustige tuin, en braaigeriewe.

'n Wagoeddiens is beskikbaar op versoek en daar is veilige parkeerplek.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 163 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.4
Veiligheid
4.4
Gaste se hoogtepunte
Sunel B
Saam met vriende
5.0
Ontvang was die beste. Ons het heerlik gebly.
Aug 2025
Marike G
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het baie lekker hier gebly. Dis 'n pragtige gastehuis - heerlike ontbyt. Oase in 'n besige dorpie.
Jul 2025
Leigh-anne S
Saam met lewensmaat
5.0
This was a great stay. The place was beautiful, nicely laid out. Loved that they had an aircon in the room as it was very hot.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Jacqie C
Gesin met tieners
5.0
Absoluut fantastiese verblyf en ontbyt! Van aankoms tot vertrek het ons net 'n positiewe ervaring gehad. Josie, ons gasvrou, het ons warm verwelkom. E...
Sien meer
Des 2024
Elize R
Saam met vriende
5.0
Fantasmagories. Absolutely amazing, would definitely go there again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Alda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 163

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 76 Main Road, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
  • Gaste dink Terebinte het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 230
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 230
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 230
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 76 Main Road, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc3dafb28796e0bd4a0adc4ca11e46fe278657d9bdf4361423cacec3b3e65c4bc8ecd6a13ce592fd3924d3549c6daf127a506?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense 163 5 1 5 76 Main Road Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -27.46389 23.4321099
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang