Terebinte
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Main Road, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R1 230 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Terebinte bied unieke en gerieflike akkommodasie in die hartjie van Kuruman. Die restaurant en winkels is loopafstand van ons af. Ons geriewe, dienste en tariewe is gemik op sakereisigers en oordeelkundige vakansiegangers wat op soek is na persoonlike diens en 'n huislike ervaring, maar wat nie gehalte en professionaliteit wil inboet nie.
Ons het slaapplek vir 50 gaste in 24 eenhede. Elke eenheid is toegerus met lugversorging, 'n TV met DStv, koffie- en teemaakgeriewe, en 'n yskassie. Gaste het ook toegang tot 'n swembad, 'n rustige tuin, en braaigeriewe.
'n Wagoeddiens is beskikbaar op versoek en daar is veilige parkeerplek.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Alda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 163
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 76 Main Road, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink Terebinte het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 48 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 76 Main Road, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang