Successfully reported
+33

Tergniet Stay

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Melkhout Street, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Vanaf R850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Tergniet Stay bied selfsorgverblyf in 'n eenheid in Tergniet wat mooi versier is en 'n goeie verblyfopsie is vir gaste wat op die Tuinroete kuier.

Die eenheid het plek vir 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, asook 'n stapelbed vir twee kinders. Daar is 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet in die badkamer. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.

Die kombuis is met 'n induksiestoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. 'n Wasmasjien is beskikbaar. Gaste het ook toegang tot bordspeletjies om op kouer dae binne te speel.

Die knus sitarea het gemaklike sitplek en bied toegang tot 'n onderdakstoep met buitemeubels en 'n pragtige tuin met braaigeriewe.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Kobus L
Saam met vriende
5.0
Baie lekker, dankie. Die gasvrou was proaktief met kommunikasie, vriendelik, gasvry en behulpsaam. Die eiendom was baie netjies en prakties uitgelê en...
Sien meer
Okt 2025
Estelle L
Gesin met tieners
5.0
Dit was baie lekker met genoeg spasie vir almal. Ons het baie lekker gekuier en sal Tergniet Stay beslis aanbeveel. Daar is alles wat nodig is. Dis ne...
Sien meer
Apr 2025
Wanda V
Saam met vriende
5.0
Aangename verblyf. Die verblyf was uitstekend. Netjies, skoon en baie gerieflik.
Apr 2025
Angelique B
Gesin met klein kinders
5.0
Ons het dadelik tuis gevoel by die plekkie, dis baie mooi. Baie lekker gebly, ons was dadelik tuis, die eienaar was baie tegemoetkomend as ons vir iet...
Sien meer
Des 2024
Herculaas V
Gesin met tieners
4.6
Baie geniet. Baie lekker, maar die ketel was baie geroes, kon nie gebruik nie. Geen rakke in die storte. Plek is verskriklik warm op warm dae, het 'n ...
Sien meer
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Jeanette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 4 Melkhout Street, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
  • Gaste dink Tergniet Stay het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 850
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Geen kinders onder 4
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Melkhout Street, Tergniet, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA48c314d1b7f6591159e2e126f77da7e87a046d4a154dc88e3db7b4495dacee1cdd3f28dd0489579e2d79aeaba0c14562e364?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag (plek vir 4) 9 5 1 5 4 Melkhout Street Tergniet 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.0663709 22.198529
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang