Successfully reported

Teri-Lemveli Lodge

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 224 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Liesl G
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Hulle het voorsorg getref en ons uitgehelp met 'n baba bed vir ons dogtertjie. Definitief. Fantastiese verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andre D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Altyd baie lekker. Puik ligging, goeie vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie, Andre. Kom kuier gerus sommer gou weer!

Hilda H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Aug 2025

Great, definitief die verblyf kies bo ander! Die attention to detail was van die boonste rakke.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Dankie! Ons sien uit na julle volgende kuiertjie by die lodge!

Elmarie V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Uitstekend. Ons is vriendelik verwelkom deur die ontvangsdames. Ons het onmiddellik tuis gevoel. Daar was geen onduidelikheid t.o.v. ons bespreking nie. Patricia het vir ons by die eenheid gewag en sy was ook net so vriendelik en behulpsaam. Die eenheid was skoon en netjies. Als het gewerk. Die bed was baie gerieflik en ons kon uitrus om sodoende ons volgende dag Kaap toe aan te pas. Hierdie is puik akkommodasie en gaan volgende keer vir meer as net een nag oorbly. Baie dankie vir julle stukkie

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Hierdie is so mooi resensie, baie dankie! Jy maak ons dag Ons hoop dat julle sommer gou weer hier by ons sal kom kuier.

Melissa V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Ons sal beslis weer hier aandoen. Heerlik stil en die natuurskoon is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Dankie vir jou resensie. Ons sien uit na julle volgende kuiertjie hier by ons.

Dané T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Ongelooflike ervaring. Ongelooflike diens. Ons was hartlik ontvang en die hele ervaring was 'n plesier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie, Dané! Ons hoop ons sien julle sommer gou weer.

Chrisna D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Amazing, fabulous, relaxing. Excellent. Teri-Lemveli is absolutely amazing, friendly staff. Always beautiful scenery, lots of wildlife. Enjoyed our braai. The warm blankets in winter are amazing, bedding is stunning. Really an excellent, amazing place, highly recommended. This has been our 4th visit and we will not stay anywhere else on our way to the Western Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie vir die gawe resensie! Kom kuier gerus sommer gou weer.

Melanie O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie baie lekker. Baie lekker gebly en al die diere was 'n bonus gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie, Melanie. Ons hoop ons sien julle sommer gou weer!

Nina J
1 nag Saam met vriende
5.0
Apr 2025

Fantastiese diens en vir seker waarde vir geld. Fantastiese akkommodasie, vriendelike diens en voorwaar 'n wonderlike plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Baie dankie, Nina. Kom kuier asb. gou weer vir ons.

Christo V
1 nag
5.0
Apr 2025

Lekker. Smaakvol, pragtige dam vol water.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Melony
Teri-Lemveli Lodge
Dankie, Christo. Ons hoor daar is nog reen oppad!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Melony Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 224

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
R 1 620
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 620
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 57 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N1, 14km South of Beaufort-West, Beaufort West, 6970, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5d3876c43f1474b187a427428d9f319db6fc1c395a61e9c110e848cd97783ad4c6feb799fb3921dee11f8544ad71a5052c24?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 620 per nag, vir 2 mense 224 5 1 5 N1 14km South of Beaufort-West 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -32.419828653831 22.464635074139
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang