Successfully reported

Terra-Nova Akkommodasie

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Pieter H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Very happy visitors. Loved that they had Netflix and Disney Plus on tap. Neat and quiet. Paul is a gracious host. Great shower!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriane Christine C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Peaceful. Peaceful. Tidy. Quiet. Tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cameron L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Amazing. It was a cosy place, good for you and your partner. Very intimate place, beautifully designed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2025

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Sheila M
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Des 2024

Would highly recommend. It was a comfortable, quiet place. Everything was in order.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tertius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Lekker. Baie lekker gebly, skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronet V
Kort verblyf
5.0
Jan 2024

Gerieflik. Lekker geslaap, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Nico
Terra-Nova Akkommodasie
Dankie. Groete.

Richard W
Kort verblyf Besigheidsreis
4.0
Okt 2024

Plekkie skoon en het rustig na werk gekuier. Plekkie is skoon en is goed ingerig. Die enigste effense downside was die braaidrom en rooster. Rooster was kwaai geroes en moes met toevou aansukkel, want daar was regtig plek om toevou rooster aan te sit nie. Gasheer baie vriendelik en behulpsaam waar iets te kort was. Miskien net 'n koffietjie en suiker en 'n bietjie melk saam plekkie voorsien. Net my persoonlike opinie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Grzegorz H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Feb 2024

During the last 4 months, we stayed in 3 different places. This was the worst. Poor back-up during load shedding. For 5 days, no one emptied a rubbish bin, cleaned the room, or the bathroom. The tenant is supposed to monitor gas levels in gas cylinders. TV is present, but the tenant pays for using it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Maggie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
1.0
Des 2024

Glad nie lekker gebly nie. Plek was nie skoon nie, baie goggas op die vloere en spinnerakke. Beddegoed en handdoeke nie op standaard soos wat ons aan gewoond is nie. Plek is ongelooflik warm met slegs 'n klein waaier wat nie koud maak nie. Klerekaste moes eers uitgevee word voor ons klere kon inpak. Bed se kussings is oud, die plek kort regtig aandag aangaande netheid. Ligging is goed, maar sal nie weer van Terra-Nova se verblyf gebruik maak nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Nico Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 880
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 880
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 14 Suikerbos Way, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1c68f08f6389fba4ae74996b40345df3c0561ea8be01acdef3b6298835fbc8299641734217b5914a22c67173678685f5b42b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R880 per nag (plek vir 2) 20 5 1 5 14 Suikerbos Way Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.8430899 18.6458

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang