Thaba Lapeng Mountain Escape
Beskrywing
Die kamer is deel van die hoofhuis en het sy privaat ingang op die stoep. Die kamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Daar is ook tee- en koffiemaakgeriewe met 'n mikrogolfoond. Voorrade word daagliks aangevul, en eetgerei en breekware word daagliks voorsien en omgeruil. Daar is geen toegewyde braaigeriewe nie. Die stoep front suidwes-noord en het sy tafel en twee banke.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Ander gaste s'n moet in ag geneem word en dus word geen versteuring van die rus deur harde musiek en/of geraas of watter manier ook al toegelaat nie.
Die misbruik van alkohol word nie toegelaat nie.
Rook of damp is verbode.
Enige skade, breekskade aan die eiendom moet aangemeld word.
Troeteldiere word om veiligheidsredes nie toegelaat nie, aangesien daar reeds troeteldiere op die perseel is.
Geen partytjiebesprekings nie.
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
'n Kragopwekker is beskikbaar vir beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie kamer is deel van die hoofhuis met sy eie privaat ingang op die stoep. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die eenheid is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe met beskuit, 'n klein mikrogolfoond asook 'n nutsrak wat as 'n klerekas en stoorfasiliteit dien. Die eenheid is egter nie geskik vir selfsorgverblyf nie. Die stoep is suidweswaarts.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs die kamer
Huisreëls
Ander gaste s'n moet in ag geneem word en dus word geen versteuring van die rus deur harde musiek en/of geraas of watter manier ook al toegelaat nie.
Die misbruik van alkohol word nie toegelaat nie.
Rook of damp is verbode.
Enige skade, breekskade aan die eiendom moet aangemeld word.
Troeteldiere word om veiligheidsredes nie toegelaat nie, aangesien daar reeds troeteldiere op die perseel is.
Geen partytjiebesprekings nie.
Skoonmaakdienste kan teen 'n ekstra fooi gereël word.
'n Kragopwekker is beskikbaar vir beurtkrag.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié selfsorg-eenheid het slaapplek vir tot 4 gaste en is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Dit beskik oor 'n gedeelde en suite-badkamer met 'n stort en bad. Linne en handdoeke word voorsien. Die kombuisie is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond en tee- en koffiemaakgeriewe. Bykomende geriewe sluit 'n eetarea, sitkamer en braai-area in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg

- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Thaba Lapeng Mountain Escape, Road R711, Clarens, 9707, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang