Successfully reported

Thanda Tau

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.3
Waarde vir geld
3.6
Diens
4.0
Veiligheid
4.5
Philip S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie baie lekker sal weer gaan saam vriende. Ja baie lekker hulle kan gerus kyk om dalk aircons te installeer in die kamers. Dit raak nogal warm.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Marina E
1 nag Gesin met tieners
4.6
Apr 2025

Gerieflik geleë, skoon en vriendelike diens. Gerieflik geleë, skoon en vriendelike diens. Ideale oorslaapplek oppad see toe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liza J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Jun 2025

Baie oulike plek maar kort aandag. Dit is die mooiste plek maar kort bietjie aandag. Ons Eenheid 11 se stoep area is verwaarloos en toegegroei. Daar was geen WiFi of TV beskikbaar agv WiFi. Geen botteltjies water in die kamer. Net 1 klein dun kombersie in die kamer. Beddegoed het 'n gat in gehad. Vir R1900 'n nag verwag mens regtig 'n bietjie meer. Die eenheid was baie mooi skoon en die restaurant se kos was heerlik.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Divan S
1 nag Gesin met klein kinders
3.6
Mrt 2024

'n Onverwagse klein versteekte juweel, met groot potensiaal. Alhoewel 'n baie unieke bestemming, in die mees onwaarskynlike gebiede, bied die akkommodasie uitstekende gemak met 'n lieflike restaurant, vulstasie, brouery en geskenkwinkel, met moderne, unieke en goed versierde en gevestigde akkommodasie, met ongelooflike roofdiere / diere naby elke kamer, was ons teleurgesteld in die gebrek aan dringendheid toe ons probeer het om safariritte / begeleide toere voor ons aankoms te bespreek. Die twee manne wat ons teëgekom het was akkommoderend en gereed om te help en het 'n mate van interaksie met ons aankoms en vertrek gehad, maar die personeel by die verblyf, sowel as die restaurant en kurioswinkel, het nie dieselfde sentiment en vlak van professionaliteit as hulle gedeel nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Driekus V
1 nag Saam met lewensmaat
3.2
Nov 2024

Baie potensiaal maar die bestuur moet reggeruk word. Baie teleurgesteld. Die akkommodasie het baie potensiaal, maar ongelukkig blyk dit dat die bestuur die diens in die steek laat. Daar was probleme met water, ons was twee persone wat in die kamer gebly het met slegs een stel handdoeke en op die webtuiste adverteer hulle 'n koningsgrootte bed, maar ons het slegs 'n dubbelgrootte in die kamer gehad. Verder word die terrein, gronde en geboue nie instandgehou nie. Verder was die WiFi aan, maar met geen verbinding na internet nie.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Anso V
1 nag Saam met lewensmaat
2.2
Des 2024

Was regtig nie 'n goeie ervaring nie. Nie juis nie. Dame by ontvangs het nie kennis gedra van ons bespreking nie. Daar is gevra dat ons moet betaal en ek moes dokumentasie vir haar wys. Ontbyt ingesluit is in die vorm van 'n "voucher". Personeel is onvriendelik en glad nie behulpsaam nie. Plek is buitekant en tuin is slordig. Restaurant het 19:00 toegemaak dus moes ons wegneemete in kamer eet. Geen yskas in kamer en ook geen vars melk of water. TV en WiFi het nie gewerk nie. Ons moes vra dat beddegoed vervang word aangesien dit vuil was. Elektriese drade lê en hang oral in kamer rond. Telefoon vir diens in kamer het ook nie gewerk nie. Daar was ook geen koffiemasjien soos op fotot's nie. Ons het volgende oggend vertrek sonder om ontbyt te eet aangesien ons so ontevrede was met diens.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Anje C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2023

Goeie diens van begin tot einde. Ons het meer gekry as wat ons verwag het. Die dame by ontvangs het saam met ons na ons eenheid toe gegaan en het alles vir ons verduidelik. Skoon en goed onderhou. Generator vir as die krag af is ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jane P
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2023

Very pleasant. Management was very helpful and obliging, but there was no fridge in the rooms for consumables. I had to request new shower gel as the cleaners did not replenish it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sollie S
1 nag Saam met lewensmaat
4.2
Apr 2023

Absolutely wonderful! A lovely place and excellent stopover for either lunch or a sleepover on your way to KZN. There is a lovely play area for kids and also very special animals to view. The accommodation is very modern and beautiful! The views awakening you in the mornings are just spectacular.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Hannes & Tiaan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 900
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 900
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Farm Rooikraal 454, Exit 107, N3 Reitz/Roadside off-ramp, Roadside, 9835, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa4305ba252263b1c2df11f4b2c0e5e81d52e424e9b5c0f1a6b5e65a3f07bfc0caff921caeee5f47867094ac525a9c7071b50?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 900 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Farm Rooikraal 454 Exit 107, N3 Reitz/Roadside off-ramp 9835 Vrystaat 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -27.551122580085 28.840388059616
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang