Successfully reported

Thanizimbi Game Farm

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 168 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Nellie K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Baie lekker gebly soos altyd - sielsrus! Baie lekker! Die stilte (en stappies) is vrede vir die siel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Werner V
Kort verblyf
5.0
Jun 2025

Asemrowend. Ons het 20 tot 23 Junie 'n heerlike naweek gehad by Thanizimbi. Ons was vriendelik ontvang deur Abel. Thanizimbi se natuurskoon sal enige natuurliefhebber laat snak na hul asem. Ons kan nie genoeg dankie sê nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Phil M
Kort verblyf
5.0
Mrt 2025

Baie gemaklik en rustig. Baie rustige en gesellige atmosfeer en die werkers is ongelooflik behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Angus S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Quiet, peaceful and very relaxing. The unit was well equipped and the setting was very nice and peaceful. Very quiet environment.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Mei 2025

Baie aangenaam. Ons het 2024 en nou 2025 daar oorgebly vir die hele naweek. Ons sou graag net vra dat daar na die stortgeriewe gekyk word. Bitter moeilik gestort. Stortkoppe dalk geblok.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sarina D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Gemaklik en rustig. Lekker ontspan in die natuur terwyl dit reën. Diere en voëls dopgehou wat in die omgewing was. Laaste middag het krag afgegaan, vermoedelik a.g.v. al die vreeslik baie reën in die omgewing. WiFi af en sein swak a.g.v. weersomstandighede.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eddie N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.2
Aug 2025

Thanizimbi is 'n pragtige plek en die chalet was mooi en gerieflik. One kuier was aangenaam maar is kortgeknip weens die kragonderbreking. Die plek is pragtig, die chalet lekker ruim en gerieflik. Abel was baie vriendelik. Ongelukkig is daar geen voorsiening gemaak vir die kragonderbrekings nie, wat blykbaar gereeld gebeur. Ons moes noodwendig ons kuier kortknip omdat ons koue kosse besig was om te bederf. Dit sal baie gaaf wees as daar ten minste net 'n gasstoof, gasyskas en geyser was en sonkrag ligte. Gaste wat soontoe gaan, moet maar voorsiening maak vir so 'n situasie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Riekie M
Kort verblyf
4.0
Aug 2025

Stil in die natuur naby besienswaardighede soos Marikele. Ons het lekker gekuier, alles wat nodig is, is daar.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ina M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mei 2025

Dit was rustig. Dit was goed, maar ons het dit in 2021 meer geniet. Dis miskien maar omdat daar vanjaar nie so baie diere te sien was nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Amerize W
Kort verblyf
3.0
Jan 2025

Meer beligting vir as die krag af is, WiFi vir gaste. Die krag was af gewees elke dag vir 3 dae in 'n ry, so teen 4 uur het dit af gegaan en nie weer aangekom nie. Ek voel iemand kon dalk met ons kom praat het hieroor en verduidelik wat die issue was, maar ons het ongelukkig vroeër huis toe gery want ons kon nou nie meer langer elke aand in die donker wees nie. Ons het geen opvangs nie, so as daar WiFi is, sal dit goed wees as mense dit sou deel met die gaste.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Anja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 168

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 750
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 750
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 48 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Thanizimbi Game Farm, Thabazimbi, 0002, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5LfA3UEHsLuzZyeSUPPbgfyQ7twehIwOtW4tlVf4MbZ8vmQLX2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 4) 168 5 1 5 Thanizimbi Game Farm Thabazimbi 0002 Limpopo 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -24.578535 27.542226
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang