Successfully reported

Aloe Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Stephan D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Heerlik, rustig en stil. Het baie lekker gebly, die omgewing is baie mooi en daar is heelwat besienswaardighede in die omgewing. Baie naby aan Bontebok Park en De Hoop Natuurreservaat, kan ook oor die Malgas pont gaan vaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Cottage
Baie dankie vir julle mooi woorde Ons is so bly julle het julle tyd hier geniet en die pragtige omgewing kon verken. Dit klink of julle 'n lekker avontuur gehad het met al die nabygeleë besienswaardighede. Ons hoop om julle weer te sien vir nog 'n kuier in die natuur.

Barbara L
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Food for the soul! Everything about my stay was fantastic. From the peaceful surroundings to the delicious fresh bread given on arrival.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Cottage
Thank you so much for your lovely words. We’re thrilled you enjoyed the peaceful surroundings – and our freshly baked bread! It was a pleasure having you. See you next week. Kind regards Alison

Jack L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Fantasties, rustig en veilig. Baie lekker gekuier, die natuur, diere, skoon lug, netjiese eenheid, gemaklike bed. 'n Plek waar jy regtig rus vir jou siel kry as jy moeg is vir die lewe in die stad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Cottage
Baie dankie vir julle mooi terugvoer Ons is so bly julle het die rustigheid, die natuur en ons diere geniet. Dis vir ons ’n groot vreugde om ’n plek te bied waar ons gaste regtig kan afskakel en weer asemhaal. Ons sien uit daarna om julle weer te verwelkom vir nog ’n rustige wegbreek. Groete Alison

Karen H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Wow wonderlik! Ons was op regte verras met die plekkie. Dis skoon, gerieflik en baie rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Cottage
Dankie, Karen. Dit is lekker om te hoor. Ons is baie bly julle het julle kuiertjie by ons geniet. Sien uit daarna om julle terug te verwelkom.

Chiranda P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Fantasties! Heerlik. Niks minder as puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Cottage
Dankie Chiranda, ons is bly julle het lekker gekuier. Hoop ons sien julle gou weer. Groete, Alison

Anri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig, netjies en goed ingerig. Die kothuis is goed ingerig, en die kommunikasie was uitstekend. Dit is regtig 'n plekkie waar 'n mens net kan afskakel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Cottage
Baie dankie. Bly julle kon lekker afskakel en rus. Groete, Alison

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mieke M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Quiet, farmstay, relaxing. It was a peaceful and quiet stay. We enjoyed our stay; however, on the last morning we awoke to no electricity. Unfortunately, there are no gas hobs, so we couldn't have coffee or breakfast before leaving. If you are looking for a peaceful getaway, this is your place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Emmarencia H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Netjiese huisie, romantiese kerse en lampies set die regte stemming. Rustige, stilte, konnek met God se skepping en vind jouself. Jy word wakker met die geluide van skapies en hul lammertjies wat die nuwe dag aankondig. Geen WiFi opvangs of TV.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Marthie
Aloe Cottage
Baie dankie vir die pragtige woorde! Ons is so bly julle het die rustige atmosfeer en die eenvoudige skoonheid van die natuur geniet. Dit is altyd ons doel om 'n ruimte te skep waar gaste die stilte kan ervaar en weer in kontak kan kom met die natuur. Dit klink of julle werklik die ervaring ten volle waardeer het. Julle is altyd welkom om weer te kom ontsnap!

Belita H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Overberg op sy mooiste. Heerlik gekuier. Die cottage het alles wat mens nodig het. Die melk in die yskas en die broodjie was 'n welkome verrassing! Die uitsig van die stoep is prentjie mooi met Augustus se koring groen en canola geel. Die honde kon ook lekker hul bene strek op die plaaspaaie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Marthie
Aloe Cottage
Dankie, ons is bly julle het julle kuiertjie op die plaas geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Marthie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 191

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R990
R 990 R 660
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R990
R 990 R 660
per nag (plek vir 2)
Vanaf R990
R 990 R 660
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cloeteskraal, Swellendam, 6740, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0a2f10f7776b92db8d945b1c92c6a5e80274981748d1835ccdf9ea05115b24e170bce86d5cf2a5f16ad1a50d6927b318406a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R990 nouVanaf R660 per nag (plek vir 2) 55 5 1 5 Cloeteskraal Swellendam 6740 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.260805 20.378535
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang