Successfully reported

The Anchor

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Dewald E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Beste uitsig, gerieflik en baie veilig. Dit was ons tweede keer wat ons by The Anchor gebly het. Ons is mal oor die plek en sal altyd weer daar bly wanneer die geleentheid opkom. The Anchor is netjies, skoon met die mooiste uitsig oor die hawe. Dit is baie veilig en daar is alles wat mens kan dink om jou besoek gemaklik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lititia K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Heerlik. Net die beste linne, toebehore en ligging. Die jacuzzi is 'n puik idee. Die eienaar maak ook seker dat jy alles het wat jy nodig het vir die pizza-oomblik en die vuur buite. Met 'n leer met alles in.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coetzee M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Pragtige view. Uitstekende ligging gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dewald E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lieflike kuier en sal dit vir seker aanbeveel. Ons het baie lekker gebly, die plek is alles wat mens voor kan hoop en nog meer. Wonderlike uitsig, gerieflik, gemaklik en die ligging is perfek. Groot voertuie moet net baie versigtig wees wanneer dit met die paadjie af ry huis toe en in die motorhuis intrek, maar dit kan gedoen word.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zandre J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Lovely modern apartment with stunning harbour views. We had a lovely stay, the view of the harbour was amazing and the accommodation was modern and had everything we needed for our weekend breakaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Chris M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Baie lekker. Fantastiese uitsig. Baie lekker gebly. My vrou het haar rok in die klerekas vergeet. Kan julle asb. probeer uitvind wat van die rok geword het. Die ligging word nie akkuraat weergegee nie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bridgette W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Absolute perfection! Beautiful home with stunning views from every room. Awesome separate level for braai/jacuzzi. Loved our stay and will definitely be back. The pictures don't do this home justice, it will exceed your expectations! Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Imraan I
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Heavenly breakaway with the most stunning views. Just over 30 minutes away from home, but felt like I was much further on some exotic location. From the views, even my car has an awesome view, to everything in the house including the lovely entertainment area below, not to mention the jacuzzi. It was a short stay, but quality stay. Time spent was quality time. Loved every minute.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lulindie G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Uitstekend. Skoon, netjies en baie mooi!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hadley W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2022

A view second to none, my wife and I thoroughly enjoyed the Jacuzzi. Location and excellent service checking in will have us come back very soon.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 37

Resensies 128

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Faure Street, Gordon's Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9519eb77c06b5cb94f322468d89dda35f7c0e2b78d23517e265843788a504ccb811d6b546b4659ed927a32bfd38df153317?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 550 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 1 Faure Street Gordon's Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.16561 18.859652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang