Successfully reported

The Anchor

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Spesiale Aanbod

Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 10 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Partytjies en onordelike gedrag sal nie geduld word nie.

Klagtes van bure lei tot onmiddellike uitsetting.

Skade aan die eiendom sal binne 7 dae na vertrek van die gas gehef word.

'n Eenmalige skoonmaakfooi vir die vertrek sal by die finale faktuur ingesluit word. Om te kwalifiseer vir ons gratis weeklikse skoonmaak en linneverandering, moet u bespreking vir 14 dae of langer wees, en die diens sal op die 6de of 7de dag van u verblyf plaasvind.

As u addisionele skoonmaak tydens u verblyf wil reël, op u eie koste, stel asseblief die kantoor 48 uur vooruit in kennis.

Ons versoek dat die persoon wat bespreek het, die persoon is wat inklok.

'n Geldige identiteitsdokument sal met inklok versoek word en 'n gaskontrak sal geteken word.

Nie meer as die aantal mense wat bespreek en ingeklok is, mag op die eiendom oornag nie.

Besoekers is slegs volgens spesiale reëling.

Geen steurnis vir die bure word toegelaat nie.

Moet asseblief geen items van die eiendom verwyder nie.

Rapporteer asseblief enige breekskade wat tydens u verblyf plaasvind.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf R3 000
R 3 000 R 2 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Faure Street, Gordon's Bay, Cape Town, 8001, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa9519eb77c06b5cb94f322468d89dda35f7c0e2b78d23517e265843788a504ccb811d6b546b4659ed927a32bfd38df153317?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 000 nouVanaf R2 550 per nag (plek vir 2) 11 5 1 5 1 Faure Street Gordon's Bay 8001 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -34.16561 18.859652

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang