Successfully reported
+51

The Anchorage 26

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Ring Road West, Vaal Marina, 1945, Gauteng
  • Vanaf R6 740 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

The Anchorage 26 is 'n bekoorlike huis in 'n luukse ontwikkeling aan die buitewyke van Vaal Marina en bied gaste ruim en gerieflike selfsorgverblyf. Die landgoed is aan die waterfront geleë en het 'n eksklusiewe 300 meter lange stuk privaat strand. Dit is ideaal vir paartjies, sakereisigers, gesinsvakansies en byeenkomste vir groot of klein groepe.

Die huis bestaan uit 3 slaapkamers en 2 badkamers, wat gemaklik tot 6 gaste kan akkommodeer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Albei slaapkamers het toegang tot die balkon. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, stort, toilet en wasbak.

Die kombuis is oopplan na die leefarea en is goed toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die eetarea het sitplek vir 6 mense, terwyl die sitkamer 'n gemaklike sitkamerstel, 'n kaggel en 'n muurgemonteerde platskerm-TV met sekere DStv-kanale het. Die huis het 'n onderdakbalkon met ingeboude braaigeriewe.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
DStv
Braai

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Celestine Geverifieer

Eiendomme 11

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 11 Ring Road West, Vaal Marina, 1945, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 6 740
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 6 740
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 6 740
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 11 Ring Road West, Vaal Marina, 1945, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA40e4d8587cf8c1cb1db75b4353fe43bc6978323978b4b92bdad45fc4000e831edd14d86018d24d154e2846c6c48b6cb8bfe1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 740 per nag (plek vir 6) 11 Ring Road West Vaal Marina 1945 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.861129200271 28.202019944665
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang