The Ancient Copper Shed
Beskrywing
Dié ruim kothuis beskik oor 'n slaapkamer met 'n koninggrootte-bed en 'n solderkamer met 2 driekwartbeddens. Die hoofslaapkamer en solderkamer deel 'n badkamer met 'n stort en 'n bad. Daar is 'n buite-stort met warm water in die tuin en handdoeke word voorsien. Die kombuis is toegerus vir selfsorg en het 'n mikrogolfoond, gasstoof, yskas, ysmaker, potte, panne, eetgerei en breekware. Daar is 'n leefarea met 'n kaggel en 'n stoep met 'n pragtige uitsig.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls
- Rook is verbode in die eenhede.
- Harde musiek word nie toegelaat nie.
- Gaste mag vuurmaak in die buite-area waar dit aangedui is dat dit toegelaat word.
- Hout vir die vuurmaakplek en boma kan op die perseel gekoop word.
- Een bondel braaihout en blits word voorsien.
- Die kothuise het 'n oopplan-ontwerp en daarom is dit geskik vir 'n paartjie of 'n gesin, maar nie vir meer as 2 vriende wat wil deel en privaatheid hê nie.
- Let asb. dat die dakkamers deur middel van trappe bereik word en nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste en gaste met gestremdhede nie.
- Troeteldiere is welkom indien dit vooraf gereël word. Egypt is ideaal vir troeteldiere omdat dit 'n omheinde area het.
- Geen beddegoed word vir troeteldiere verskaf nie. Gaste moet asb. hul eie saambring. Indien gaste hul troeteldiere op die gastehuis te beddegoed laat slaap, sal daar 'n R1000 boete wees.
- Let asb. dat daar ‘n grondpad na die eiendom/verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor hulle bespreek/voor die inklokdatum.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Off the R53, Farm Wilgeboom, Potchefstroom, 2520, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang