Successfully reported

Fuhri Apartments

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R450.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Langtermynverblyf-aanbod

Kry 30% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 22 Dec 2025 tot 20 Jan 2026 en 08 Jan 2026 to 06 Feb 2026.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 22 Dec 2025 tot 20 Jan 2026 en 08 Jan 2026 to 06 Feb 2026.

Prys sluit in
Madison 1
Selfsorg.
Die Anneks
Selfsorg
Plum-kothuis
Self Catering cottage with full kitchen and appliances. Seperate bedroom and lounge. Bath only.
Hideaway-kothuis
Selfsorg
Die Gatehouse
Selfsorg
Jimmy's-kothuis
Selfsorg
Huisreëls

'n Was- en strykdiens is teen 'n ekstra koste per dag beskikbaar.
'n Skoonmaakfooi sal gehef word vir die skoonmaak na partytjies indien daar enige gemors is na ongemagtigde partytjies.
Die romantiese pakket is beskikbaar teen ekstra koste. Dit moet vooraf bespreek word. Dit sluit versierings in (roosblare op die bed en bad), wyn of sjampanje, blomme en sjokolades.
Stel asb. die bestuurder in kennis rakende enige vereistes ten minste 48 uur voor die datum wat dit nodig is.

Gebottelde Generosity-water is beskikbaar teen 'n ekstra koste per bottel. 'n Gedeelte van die opbrengs van die water gaan aan liefdadigheid. Bestel asb. vroegtydig indien gaste water wil hê tydens verblyf en die water sal dan in die yskas wees met aankoms.

Let asb. dat geen matriek-jaareindpartytjies toegelaat word nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 60%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 570
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 570
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 570
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 42 Fuhri Road, Randhart, Alberton, 1449, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAidgaq5XsNwt5hrsKaC4jGACjkzRBONTZFhqbeSgIRnK7X7TMtx?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R570 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 42 Fuhri Road Randhart 1449 Gauteng 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -26.2871339 28.119848

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang