The Ashford
- Kapasiteit: 12 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Ashford Road, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
The Ashford skuil in die boomryke Parkwood in Johannesburg en bied gerieflike verblyf in 'n lieflike gastehuis. Die klassieke stoep strek rondom die huis en skep 'n heerlike koel ruimte.
Die gastehuis het 'n pragtige binnehof wat dit lekker lig maak. Daar is 5 en suite-dubbelkamers. Elke kamer het lugversorging, tee- en koffiemaakgeriewe, kluis, werkstasie en sekere DStv-kanale. Elke kamer lei ook na 'n skadustoep. 'n Engelse ontbyt word daagliks bedien.
Daar is gratis WiFi en veilige parkeerplek. Verder is daar 24 uur-sekuriteit en wagte wat Ashfordweg patrolleer. Die gastehuis bied 'n gemeenskaplike TV en biblioteek, asook 'n sitkamer met 'n kroeg en 'n lieflike tuin. Rosebank se winkels en restaurante is naby.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Megan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 5
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 16 Ashford Road, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng
- Gaste dink The Ashford het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 16 Ashford Road, Parkwood, Johannesburg, 2193, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang