The Atlantic in Onrus
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R1,500.00 per bespreking
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Let asseblief daarop dat 'n skoonmaakfooi van R1500 betaalbaar is met bespreking.
Die vierde slaapkamer is slegs geskik vir kinders.
Let asseblief daarop dat dele van die akkommodasie via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie.
Rook is streng verbode.
Gaste moet asseblief hul eie swem- en strandhanddoeke saambring.
Skoonmaakdienste kan vooraf gereël word en teen 'n bykomende koste.
Alle besprekings is onderhewig aan die bepalings en voorwaardes van Top Destinations.
Gaste moet asseblief Top Destinations in kennis stel van enige breekskade of skade wat tydens hul verblyf in die huis plaasgevind het. 'n Bykomende fooi sal gehef word volgens die waarde van die bogenoemde skade.
Geen betalings kan by die eiendom gemaak word nie en moet voor aankoms vereffen word; gedurende Desember en Januarie moet die besprekings 1 maand voor aankoms vereffen word.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 1 maand voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 55 Atlantic Drive, Onrus, Hermanus, 7201, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang