Successfully reported

The Bay Inn

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Emily Ann B
1 nag
5.0
Sep 2025

Very convenient and super friendly reception by the owner. It was a great experience. I will stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Pragtig, stil en baie netjies. Pragtige plekkie met als wat nodig is. Alles baie skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elme S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Fantasties. Rikus is 'n fantastiese gasheer, vra elke oggend of daar iets benodig word, kyk dat alles op die perseel heeltyd in orde is en vra of daar enige iets is wat hy kan doen om jou verblyf te vergemaklik. Lekker swembad en braai area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan V
1 nag Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Was a well run establishment. It was a beautiful place. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marietha H
Kort verblyf
4.0
Des 2024

The one night was okay except for the heat. Clean place, friendly owner, but it was very hot and the fans in the room couldn't really do the job. I would suggest air conditioning in the whole establishment as there is no real fresh air flow. Also, rooms could do with a clothing horse for wet swimsuits, and the dining room chairs could do with some seating cushions. Other than that, it's a nice place.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Ettienne N
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Jan 2024

Friendly staff and well situated. Stay was very pleasant. Pieter was extremely helpful and friendly, very quick to respond and highly proactive. The accommodation had everything I needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Petronella A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2023

Fantasties. Baie vriendelike ontvangs en baie omgee. Die omgewing en ontspanningsgeriewe is wonderlik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Apr 2022

Baie netjiese plek, beslis waarde vir geld. Beveel hulle baie sterk aan. Die plek was uiters netjies en baie skoon. Gasvryheid was tops.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rikus
The Bay Inn
Baie dankie vir die mooi resensie U is enige tyd weer welkom.

Johann M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2022

Oornagverblyf. Oornagverblyf op pad na die Wildekus. Ons het slaapplek gesoek naby die N2.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janet R
1 nag
4.8
Aug 2022

I needed a stop over bed and The Bay Inn was perfect. I highly recommend The Bay Inn.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rikus
The Bay Inn
Thanks for staying with us, you are welcome any time again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Rikus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 19 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 80 Maureen Circle, Bluewater Bay, Gqeberha (Port Elizabeth), 6210, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAMJkmR0t8E9hxYSKSZuIQdS572pszv6GEHfAs39zTFzOpiqvHav?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 80 Maureen Circle Bluewater Bay 6210 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.8545299 25.62488

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang