Successfully reported

The Bay View

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Annschen J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Peaceful and pretty view. Very nice place. The sea view is beautiful. Lovely and quiet place to relax. Lots of restaurants within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Des R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

The Bay View is 'n wonderwerk en ons was bevoorreg om daarin te kon deel. Verblyf uit die boonste rakke. Wonderlike ligging, lieflike uitsig, pynlik netjies en 'n absolute bederf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renè E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Baie aangenaam in die pragtige plek met balkon en asemrowende see uitsig. Regtig baie lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shanice K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

Home away from home. The place was clean and the views were breathtaking. The apartment is really accommodating and located in a safe area. It's a walk away from all the bars and restaurants. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Dis genadiglik skoon en mooi uitsig en baie skoon. Dit was baie lekker. Ek sou net graag wou gehad het dat hulle WiFi en TV behoorlik gewerk het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
The Bay View
Hi Deon Ek vrae groot verskoning dat dit in julle tyd gebeur het die oorgaan na nuwe Wi-Fi. Nuwe Wi-Fi is in en werk 100%. Van ou eienaar woonstel en Wi-Fi na (ons) nuwe eienaar - woonstel en Wi-Fi toe gegaan. Groete Jurie

Elize H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Uitsig is asemrowend. Baie lekker gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maria H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Wonderlik. Fantastiese uitsig. Baie goed geleë vir ons doel gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
The Bay View
Hi Maria, Baie bly jy het jou tyd geniet by ons. Hoop om gou weer te sien!

Christa V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Pragtige see uitsig, skoon, netjies. Die gasvrou is baie behulpsaam en vriendelik. Alles was netjies, skoon, perfek. Het niks kortgekom nie. Veilig om te loop, afstand na die strand. Uitsig is fantasties. Sal beslis weer die plekkie boek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Jurie
The Bay View
amazing! Sankie vir julle.

Niel V
Kort verblyf
5.0
Jan 2025

Very nice. Nice place with excellent location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
4.8
Mrt 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Jurie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coral Road, The Bay, Table View, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc9d2ccdddb17e53751b22ef349d587969ca11aa91fa7f7dd7ed3be8da7977a0ab668c1dd9894149a6173f0fc1a6b63aca21a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Coral Road The Bay 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.811614754136 18.47093681169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang