Successfully reported

The Beach Cabin

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R400.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Die Strandkajuit het nie 'n TV of WiFi nie. Gaste moet hul eie strand-/swemhanddoeke saambring.
Let asseblief daarop: As gevolg van die ernstige waterkrisis in Port Alfred het ons 'n watertenk wat in die huis gekoppel is. Indien daar geen munisipale toevoer is nie, versoek ons u om die water versigtig te gebruik. Rook is nie binne toegelaat nie. Geen harde geraas, musiek, partytjies of geleenthede word toegelaat nie. Sommige van die ligte het herlaaibare gloeilampe om tydens beurtkrag te help.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 976
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 976
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 976
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oriole Road, Port Alfred Sands complex, Port Alfred, 6170, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe23dbc5642d1564d88d74af28dd06cf9867c7c00abcc08910ba15dc069fd72420524508ad393e3cbfae3b1bc6b44d0f89d3d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R976 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 Oriole Road Port Alfred Sands complex 6170 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 10:00 -33.602448968549 26.89593094603

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang