Successfully reported
+12

The Beach Cottage Kleinzee

  • Soos Gesien op Facebook
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Clark Street, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

The Beach Cottage Kleinzee is in Kleinzee, 'n klein dorpie aan die Weskus van die Noord-Kaap, geleë en dié dorpie is veral bekend vir diamantdelwery. Nimmereindigende see-uitsigte en 'n uitsig van die Buffelsriviermond naby die vleilande wag op jou.

Die kothuis is geskik vir 2 volwassenes en het 'n dubbelbed en 'n slaapbank vir 2 kinders in die slaapkamer. Die en suite-badkamer het 'n instapstort. Daar is 'n yskas-vrieskas, stoof, oond en 'n mikrogolf in die kombuis. Die oopplan-leefarea het 'n rusbank, stoele, 'n TV met DStv, 'n etenstafel en 'n ingeboude braai.

Die kothuis is buite die vloedgebied van die Buffelsriviermonding, sowat 1 km van die see af geleë. Dit bied ononderbroke uitsigte van die duine, see en riviermond.

Kleinzee het 'n winkel en 'n bottelstoor waar gaste die basiese kan aanskaf. Kleinzee word nie deur beurtkrag geraak nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Shaun D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie rustig, baie lekker gerus. Alles wat 'n mens wil hê, baie gemaklike bed en binne braai vir die koue aande.
Okt 2025
Rentia R
Saam met lewensmaat
5.0
Absolute gem in a ghost town. Beautiful cottage. Everything works really well. It feels like home. Great location!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Debbie K
Saam met lewensmaat
5.0
Kothuis baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Ons het lekker gebly!
Sep 2025
Theo L
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n ontspanne kuier wat ek sterk sal aanbeveel. Ons was aangenaam verras met ons verblyf, alles wat nodig is, is beskikbaar en baie netjies met...
Sien meer
Aug 2025
Pieter S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was 'n verskriklike oulike plekkie! Dit was 'n verskriklike plekkie! Daar is alles wat jy nodig het. Ek en my vrou het baie lekker geontspan in di...
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 179

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 9 Clark Street, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
  • Gaste dink The Beach Cottage Kleinzee het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Clark Street, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1YzM4MmE1LTE2MjAtNDIyMi05OWY2LWFhYTRlNTU2NmQ4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 76 5 1 5 9 Clark Street Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.680322957794 17.063509185181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang