Successfully reported

The Beach Cottage Kleinzee

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 76 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Shaun D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2025

Baie rustig, baie lekker gerus. Alles wat 'n mens wil hê, baie gemaklike bed en binne braai vir die koue aande.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
The Beach Cottage Kleinzee
Thanks Shaun.

Rentia R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Absolute gem in a ghost town. Beautiful cottage. Everything works really well. It feels like home. Great location!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
The Beach Cottage Kleinzee
Thank you, Rentia.

Debbie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Kothuis baie goed toegerus met alles wat mens nodig het. Ons het lekker gebly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
The Beach Cottage Kleinzee
Thanks, Debbie. Hope you will be back.

Theo L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Dit was 'n ontspanne kuier wat ek sterk sal aanbeveel. Ons was aangenaam verras met ons verblyf, alles wat nodig is, is beskikbaar en baie netjies met 'n pragtige uitsig oor die see in die verte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Dit was 'n verskriklike oulike plekkie! Dit was 'n verskriklike plekkie! Daar is alles wat jy nodig het. Ek en my vrou het baie lekker geontspan in die beach cottage, dis baie cozy. ️️️️️.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riana R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Baie lekker, net die see gemis. Baie lekker gebly, die huisie is te pragtig. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
The Beach Cottage Kleinzee
Hi Riana, How come you missed the sea? Was it misty maybe?

Sophia H
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Kleinsee is 'n interessante dorpie wat het lewe noudat daar weer gemyn word. Lekker gebly, mooi uitsig oor die Atlanties.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Susan U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2025

Lekker gerus in 'n rustige omgewing. Huis het alles wat jy sal nodig kry en was perfek vir ons twee. Alles was skoon en netjies. Die uitsig is pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna G
1 nag
4.6
Sep 2025

Rustig en mooi. Ons het een nag daar gebly. Klein, knus plekkie met see uitsig op die horison. Ons het die stort baie geniet. Netjiese plekkie binne en buite met parkeerplek direk agter die huisie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Irene
The Beach Cottage Kleinzee
Thanks Elna, glad you enjoyed.

Kobus R
1 nag Besigheidsreis
4.6
Apr 2025

Was vir besigheid, maar sal weer daar 'n draai maak om meer tyd te spandeer. Baie gerieflik gebly.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Irene Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 179

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 250
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 9 Clark Street, Kleinzee, 8282, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc1YzM4MmE1LTE2MjAtNDIyMi05OWY2LWFhYTRlNTU2NmQ4Mw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 76 5 1 5 9 Clark Street Kleinzee 8282 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.680322957794 17.063509185181

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang