Successfully reported

Juaqies Island @ Paradise Beach

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Bianca S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Ons het heerlik gebly, baie slaapplek en goed toegerus. Pragtige verblyf, netjies en modern.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jacques A
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2025

Uitstekend, netjies. Baie netjies, plek lyk nes die foto's, baie modern met genoeg slaapplek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rista K
Kort verblyf
5.0
Mei 2025

Kuier saam familie was heerlik en almal het familie troue bygewoon. Verblyf en gasvryheid was uitstekend. Huis is goed ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Cozy, homelike and comfortable. Goed geleë, netjies, vriendelik. Baie mooi huis, en 'setup'. Lekker kuierhuis. Lekker geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ronel V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

Family stay. We stayed with our familie from Australia. The house is spacious with all the necessities that one would need. The host is an absolute gem. I will be staying here again and recommend this place to anyone.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luke M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2025

Perfect place for a weekend away. Neat, clean and has everything you will need. The Beach House is the perfect place to get away for a small group of friends. It is very neat and clean. It has the feel of being away from home, which is crucial for a good holiday. I would definitely recommend it to people to stay and get away from the city lifestyle. Very spacious and modern design. Overall 5/5.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nomta Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2025

Comfortable, gorgeous space. We enjoyed it. 2 Gill Plc was a lovely home. Beautifully furnished, and had everything we needed. We loved the outdoor shower and seating area. The host was so accommodating, patient, and assisted us throughout the weekend. We will 100% be coming back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezette
Juaqies Island @ Paradise Beach
Thank you very much, Nomta, for your wonderful review. We hope to see you again soon and you are welcome anytime.

Gustav C
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Baie rustige naweek saam met familie. Ons het baie lekker gebly, baie rustige omgewing en loopafstand van die pragtigste strand af. Gasvrou se diens was ook uitstekend gewees, baie behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ezette
Juaqies Island @ Paradise Beach
Baie dankie! Julle is enige tyd weer welkom by ons!

Corbin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2025

Lekka. It was way more than we expected it to be.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Justin M
Kort verblyf
4.8
Aug 2025

Wonderlik. Ja, was baie wonderlik, net die pad na Paradys Strand wat ongerief veroorsaak het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ezette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 200
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 3 200
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
    8 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 2 Gills Place, Paradise Beach, 6300, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5eefe059dda01db8abef4642950d7d7d2f3c5746ce0c330c0c04a08dd8926bbd6f9208126c5474526a023017e4f53bede0a8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 10) 11 5 1 5 2 Gills Place Paradise Beach 6300 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.092071 24.898148

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang