The Beach House
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Pepper Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
The Beach House is in Wavecrest geleë en die area is bekend vir die Supertubes-strand, walviskyk, branderplankry, en visvang.
Verblyf word in 7 eenhede gebied en daar is slaapplek vir 16 gaste. Die eenhede bestaan uit die boonste luukse seekant-dubbelkamer, boonste standaard seekant-dubbelkamer, ateljeewoonstel bo met 2 enkelbeddens en geen see-uitsig, ateljeewoonstel bo met geen see-uitsig, tuinateljee op die grondverdieping met geen see-uitsig, dubbelgesinskamer wat na die see front op die grondverdieping en die seekant-gesinskamer op die grondverdieping. Elke kamer het gemaklike beddens, 'n badkamer met 'n bad of 'n stort en 'n kombuisie. Die boonste seefrontkamer het net koffiemaakgeriewe.
Die eenhede op die grondverdieping het toegang tot 'n braai-area. Al die kamers het gratis WiFi.
Daar is doendinge, soos swem, branderplankry, visvang, voetslaan, voëlkyk en walviskyk en dolfynkyk in die omgewing.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Andrew Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 28
Op LekkeSlaap 14 jaar
Ligging
- 18 Pepper Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink The Beach House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 16 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 18 Pepper Street, Wavecrest, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang