Successfully reported
+41

The Beach Villa

  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Harold Ashwell Boulevard, Melkbosstrand, 7441, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

The Beach Villa is in Melkbosstrand geleë en is direk op die strand geleë met asemrowende uitsigte oor die see, Tafelberg en Robbeneiland. Hierdie see-villa bied aan die kieskeurige reisiger al die luukshede, hartlike gasvryheid en persoonlike diens in 'n privaat omgewing.

Die Villa bied 3 B&B-eenhede. Die see-front-dubbelkamer spog met wonderlike see-uitsigte vanaf die terras en beskik oor 'n hemelbed, 32" TV, DVD-speler, kroegie, komplimentêre tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis, wasgoedgeriewe, WiFi, wekker. en direkte toegang tot die strand Die Superior Suite is 'n luukse suite met skouspelagtige uitsigte, is groter as die ander kamers en is geleë op die boonste verdieping met 'n privaat balkon. Die wittebroodsuite bied pragtige uitsigte, is ook groter as die ander kamers , geleë op die boonste verdieping met balkon en spog met 'n gedrapeerde hemelbed, kaggel, stoombad en privaat Jacuzzi wat oor die see uitkyk.

Ontspan net, geniet 'n bietjie son of stap langs die strand na die restaurante daar naby vir 'n paar keurige seekos of tradisionele disse. Hier is 'n plek waar jy net jou voete kan opsit en die omliggende natuurwonders van strand, see en magiese sonsondergange jou siel kan laat herlaai.

The Beach Villa is slegs 28 km vanaf die middestad via snelweg of pragtige kuspad, alle areas en besienswaardighede is maklik bereikbaar vanaf hierdie romantiese en geskiedkundige kusdorpie.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 435 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Abigail M
Saam met lewensmaat
5.0
Clean, comfortable, breathtaking views. Stunning place with beautiful views. Management very accommodating, and the breakfast was lovel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Okt 2025
Marco F
Saam met lewensmaat
5.0
Very comfortable. Very easy and simple. Everything we needed was there.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Shireen S
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome beautiful romantic gem. Thank you for an awesome time in your villa. This place was magical on the beach; everything was perfec...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2025
Marco J
Saam met lewensmaat
5.0
Amazing! We had an amazing stay at The Beach Villa. Outstanding location and service from all staff. We will definitely recommend.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025
Joanne C
Saam met lewensmaat
5.0
Loved it. Very great view and clean, amazing location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Walter Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 435

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • 43 Harold Ashwell Boulevard, Melkbosstrand, 7441, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink The Beach Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 550
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 43 Harold Ashwell Boulevard, Melkbosstrand, 7441, Cape Town, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAABDtM7P2bRia8mx0y3szTT6lC67ucQTzB9QJsZNnYbO0lmSys0S?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 2) 435 5 1 5 43 Harold Ashwell Boulevard, Melkbosstrand, 7441 Cape Town 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -33.715275 18.443933333333

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang