The Bellabi Suite
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Tiran Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Vanaf R745 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Die Bellabi Suite bied verblyf in 2 oopplan-woonstelle, elk met 'n aparte ingang op die eienaar se eiendom, geleë in 'n rustige buurt in die hartjie van Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth). Dit is die ideale opsie vir 'n romantiese wegbreek, sakeverblyf of skoolsportondersteuners. Dit is binne loopafstand, 850 m van die strand en 1.3 km van Boardwalk Mall.
Eenheid 1 is 'n lugverkoelde woonstel met 'n kapasiteit van 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 'n slaaparea met 'n en suite-badkamer. Dit bevat 'n dubbelslaapbank slegs vir kinders en 'n koningingrootte bed met kraakvars wit linne. 'n Stort, wasbak en toilet is beskikbaar in die en suite-badkamer en badhanddoeke word ook voorsien.
Eenheid 2 is 'n lugverkoelde woonstel wat tot 2 gaste kan akkommodeer en is gemeubileer met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n toilet, wasbak en stort. Badhanddoeke word voorsien.
Die ligging van hierdie eiendom is naby winkelsentrums en restaurante en die lughawe is slegs 6 km weg. Die bekende Humewood Gholfbaan is 2 minute se ry weg. Nelson Mandela Universiteit is ook net 4 km weg.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Eleanore Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 97
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 19 Tiran Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
- Gaste dink The Bellabi Suite het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Geen kinders onder 6
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 19 Tiran Road, Summerstrand, Gqeberha (Port Elizabeth), 6001, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang