Successfully reported
+37

The Blue Gnu

Selfsorg
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1281 Blouwildebees Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

The Blue Gnu is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis in die hartjie van die bosveld in Marloth Park. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n groep vriende of 'n gesin wat uit die gewoel van die stad wil ontsnap, aangesien hierdie eiendom met 'n uitnodigende swembad bederf.

Dié eiendom bied gerieflike slaapplek vir altesaam 10 gaste op 'n slag en beskik oor 5 slaapkamers en 5 en suite-badkamers. Al 5 slaapkamers is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 4 van die badkamers is toegerus met 'n stort, wasbak en toilet, terwyl die hoof en suite-badkamer 'n bad en 'n stort het.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, tweeplaatstoof, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Vanuit die kombuis lei 'n etenstafel met oorgenoeg sitplek vir almal om hul etes saam te geniet. Die sitkamer het gemaklike sitplek waar gaste hul maaltye saam kan geniet.

Buite is 'n onderdakstoep met 'n buite-eettafel en 'n ingeboude braai. Hierdie patio lei na 'n tweede patio met 'n piekniektafel, braaigeriewe en 'n uitnodigende swembad wat die perfekte plek is vir gaste om te ontspan en die rustige bosveld-omgewing te geniet. Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel.

Kamer-opset

5 Slaapkamers 5 Badkamers, 5 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Goed

Netheid
2.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
3.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 7

Resensies 35

Op LekkeSlaap 16 jaar

Ligging

  • 1281 Blouwildebees Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
  • Gaste dink The Blue Gnu het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 10)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 5 000
per nag (plek vir 10)
Vanaf
R 5 000
per nag (plek vir 10)
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1281 Blouwildebees Street, Marloth Park, 1321, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa64b5f32e10cf9db0ef608a2a678016345695b2e7f4fdbe286bc7a35c3be3da15b2547e07938f297af30328c6c30d3ab0ae9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 10) 1 5 1 4 1281 Blouwildebees Street Marloth Park 1321 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.3571652 31.7686254

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang