Successfully reported

The Boardwalk Accommodation

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 157 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Esther I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2025

Amazing and very relaxing. This was absolutely amazing, everything was as expected, stunning views, clean and the assistance from beginning to end was great. I will definitely go back!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renette D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Skoon akkommodasie, goeie diens, waarde vir geld. Die uitsig is asemrowend. Die woonstel was netjies en skoon. Ons verblyf van twee nagte was beslis waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Lekker en gerieflik. Baie netjies en skoon en pragtige area. Net die gang se ligte skyn in voorvertrek in. Benodig opsie vir donker maak aan binnekant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leigh-anne S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Amazing and peaceful. The stay here was wonderful, close to almost everything we wanted to do. The flat was clean and well stocked with the things we needed. The bedroom had an aircon which was wonderful. We absolutely loved the view of the Boardwalk and Gordons Bay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2025

Fantastiese ligging en gerieflik. Baie lekker gebly in 'n pragtige plek en uitsig oor die hawe.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maryka N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Lekker. Baie mooi netjiese plek. Wil net nie die oggend, as jy haastig is om uit te gaan, eers skottelgoed was nie; voel dit kan maar gedoen word namens jou.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Joey S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Gaan beslis weer daar by net baie langer. Uitstekende verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Maria M V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ons sal vir seker weer daar bly. Ons sal vir seker weer daar tuisgaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dalene B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Perfect accommodation close to restaurants and the beach for a small family. Loved the views over the harbour and watching the seals playing among the boats. Unit was clean and very comfortable. Loved our stay! Highly recommended.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Trudie B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Baie netjies, sentraal en veilig met pragtige uitsig! Pragtige see-uitsig! Baie netjies en alles wat jy nodig het. Het heerlik gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 157

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 700
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 22 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Breakwater Lane, Harbour Island, Gordons Bay, 7140, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDg4NzA0OTA3LTY0YzYtNDJmNy1iYWMxLWRmZDhjOTU0MDdjNA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 4) 157 5 1 5 Breakwater Lane Harbour Island 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.151750330182 18.857946395874

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang