Successfully reported

The Booth Cottage

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Kinders moet te alle tye onder toesig van hul ouers wees.
Moet asb. nie enige van die plante beskadig of uittrek nie.
Gooi sigaretstompies op gepaste wyse weg; moenie hulle oor die heining of in die tuin gooi nie.
Rook of vape binne die eenheid is streng verbode.
Skakel asb. die lugversorging af wanneer gaste die kothuis verlaat.
Onverantwoordelike gedrag sal nie geduld word nie.
Geen geraas word ná 22:00 toegelaat nie.
Kinders moenie op die beddens spring nie.
Gaste word versoek om hul eie strandhanddoeke, laaiers en beddegoed vir hul troeteldiere saam te bring.
Troeteldiere word slegs toegelaat indien vooraf gereël.
Gaste sal verantwoordelik gehou word vir enige skade wat deur hul troeteldiere veroorsaak word.
Honde word toegelaat op die grasperk voor die koffiewinkel wanneer dit gesluit is.
Gaste moet hul troeteldiere se gemors skoonmaak.
Breekskade en vlekke kan lei tot die verlies van die breekskadedeposito.
Gaste word nie toegelaat om bykomende gaste in die kothuis te laat oornag nie. Die oortreding van hierdie reël kan lei tot bykomende heffings en moontlike kansellasie van die bespreking sonder 'n terugbetaling.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 13:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 59 Loop Street, Longacres Country Estate, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA79e16295be91af48978b540d3299d2581d512b0c30c5e53a152471b5af1f124b91abef450fbc97add305c42b9bec2e3c37b9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 22 5 1 5 59 Loop Street Longacres Country Estate 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 13:00-17:00 10:00 -33.0412136 18.0554433

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang