Successfully reported

The Boshoff

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Magdel D
1 nag
5.0
Jun 2025

Rustigheid. Heerlik cozy en pragtig. Heerlike verblyf gehad. Ek sal enige tyd weer daar gaan bly. Ek beveel dit vir enige iemand aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerald V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2025

My nommer 1 opsie vir verblyf in Durban. The Boshoff is 'n uitstekende verblyf opsie. Goeie waarde vir geld en uitsonderlike netheid met goeie geriewe. Ek het nou al in 'n paar van hulle eenhede gebly, elke keer baie gelukkig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lorika B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2025

Lovely. The place was beautiful and clean, and the staff were friendly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wanda
The Boshoff
Ons het dit opreg waardeer dat Lorika en haar metgesel van ons akkommodasie gebruik gemaak het. Ons bedank hulle dat hulle ons eiendom en besigheid se voorwaardes gerespekteer en getrou nagekom het. Ons hoop om hulle weer te verwelkom.

Thandi T
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Feb 2023

Perfect. I would use it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tom M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2023

Baie netjies. Waarde vir geld. Baie netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wanda
The Boshoff
Tom baie dankie vir die vriendelike resensie, ons waardeer dit opreg. Wonderlike gaste soos julle familie maak ons taak werklik aangenaam en baie maklik. Baie dankie.

Andre V
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Wonderlk, asemrowend. Baie vriendelike, behulpsame eienaars en hulp. Skoon, netjies, veilig, rustig. 5-ster-kwaliteit.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carl D
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2021

Gemoedsrus! The Boshoff is sentraal geleë en beskik oor alles wat nodig is om verblyf so aangenaam moontlik te maak. Die huis is skoon, goed versorg en goed uitbeplan. Wanda is "hands-on" en het ons verwelkom en sommer baie tuis laat voel. Ons beveel hierdie juweel met vreugde aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wanda
The Boshoff
Carl en reisgeselskap, Baie dankie vir die vriendelike woorde, dit word opreg waardeer. Dit was net 'n voorreg en 'n geweldige plesier om julle by The Boshoff the ontvang. Baie dankie dat julle ons huis so mooi behandel het en dat julle waarlik "model gaste" was. Ons hoop om julle weer in die toekoms by ons te akkommodeer. Vriendelike groete Wanda Boshoff

Corrie V
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2021

Baie lekker ruim huis en parkering. Vriendelike gasvrou. Ek beveel dit werklik vir langer kuiers aan a.g.v spasie, gerief en parkering. Baie netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wanda
The Boshoff
Corrie, baie dankie vir die vriendelike woorde. Dit was net 'n plesier om julle te huisves en ons hoop van harte dat ons julle sommer spoedig weer in Durban sal verwelkom!

Brian D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2020

A very pleasant and memorable one. Nannette and Wanda are very friendly people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wanda
The Boshoff
Brian, thank you for taking the time to leave such friendly words. It was only a pleasure to host you.

William H
Kort verblyf
5.0
Mei 2018

A perfect place around Durban. I will recommend whoever needs a place to stay to use The Boshoff, a very friendly atmosphere with a beautiful host who made us appreciate our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wanda
The Boshoff
William Julle was voorwaar die toonbeeld van die ideale gaste waarna elke gasvrou uitsien. Baie dankie daarvoor en ek hoop van harte, dat ons julle spoedig weer in die toekoms sal verwelkom. Groete Wanda

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wanda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 99 Beaumont Road, Bluff, Durban, 4052, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d16006cf90bc39110134e120a049a108776e56a921ec06fe1f3bf321018c913d7ba8c999c391c90ed8929bd15eac25e3028?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 99 Beaumont Road Bluff 4052 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.908983 31.029354

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang