Successfully reported

The Bridge 13

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Ross V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Daar is als wat ons wil hê. Ja, ons het baie lekker gebly en sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Geoff C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

We loved the stay. The apartment was lovely, clean and neat. The bed in the main bedroom needs the base replaced as it is extremely creaky. Otherwise, all good though. I'd advise that you keep the windows closed when out, as the monkeys did come in and eat all of our fruit and biscuits.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Soanet
The Bridge 13
Dear Geoff, thank you for your review. I am so sorry - you missed the brand new bed by a few days - it has since been replaced. You'll have to come again!

Marco L
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

Baie rustig en gesinsvriendelik. Baie lekker gebly, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Robert T
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2025

Was een vir die boeke. Goeie memories gemaak wat ons altyd sal onthou. Ons is gegroet deur vriendelike personeel wat aan ons verduidelik het hoe dit werk. Ons host was ook uitstekend en het kom inloer om seker te maak alles is in orde by ons. Dit is baie veilig op die meer se oewer. Daar is ook muurbalbane wat vir ons gesin 'n plus was. Dit was werklik 'n onvergeetlike wegbreuk.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Soanet
The Bridge 13
Beste Robert, baie dankie vir jou positiewe terugvoer. Kom kuier weer! Groete, (Eienaar Bridge 13)

Sone L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Ons gesin van 4 het heerlik gebly. Die ligging is baie goed. Ons het heerlik gebly. Die ligging is baie goed.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Soanet
The Bridge 13
Baie dankie. Julle is altyd welkom terug!

Dries J
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Lekker warm klimaat in die winter. Perfect location for a holiday break in Saint Lucia.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Annebie S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2022

Heavan! Small gas stove and battery LED lights during loadshedding.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Soanet
The Bridge 13
Baie dankie vir die positiewe terugvoer. Dit word opreg waardeer!

Jodine S
Lang verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Very nice and neat. Baie mooi woonstel. Als wat mens nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Soanet
The Bridge 13
Thanks Jodine. I appreciate your positive feedback and hope you will visit again. Marie.

Renske F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Apr 2022

Nice unit, good value for money. Great to have two airconditioning units. The sleeper couch in the lounge is unfortunately broken, but a child still slept on it comfortably in couch position. The second bedroom is really small, but the beds are comfortable, linnen nice and good shower. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Soanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Mckenzie Street, The Bridge 13, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03cdc47c19aa0ad62ef07e057b86035d2f6a5f4f6942f113fb4e90c3df70d53b7c764293a9d8bdbd2d2246622ead8f521c07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge 13 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.372616353544 32.411947846413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang