Successfully reported

The Bridge 13

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Rewards

Kry 15% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 2-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 29 Mar 2023 tot 27 Apr 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Pensioenaris-aanbod

Kry 10% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 3 Jun 2025 tot 28 Nov 2025. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.

Rewards

Kry 10% af - Slegs vir LekkeSlaap Rewards Vlak 1-lede.

Nie geldig vir verblyf vanaf: 29 Mar 2023 tot 27 Apr 2023 en 01 Jan 2024 to 30 Jan 2024.

Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R700 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Slegs die toegelate aantal van 4 persone word toegelaat (met die uitsondering van een klein kind onder 6/baba/peuter).
Geen troeteldiere word toegelaat nie.
Gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke bring.
Om meer DStv-kanale te kyk, is gaste welkom om hul dekodeerder, afstandbeheerder en slimkaart saam te bring.
'n Skoonmaakdiens is op aanvraag beskikbaar teen 'n bykomende koste.
Die kompleks handhaaf stil ure na 22:00.
Harde musiek, oormatige geraas of partytjies word nie toegelaat nie.
Gaste word versoek om nie die wilde diere te voer nie.

Kansellasiebeleid - Gaaf
Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
Meer as 1 week voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 48 uur voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 48 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Mckenzie Street, The Bridge 13, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03cdc47c19aa0ad62ef07e057b86035d2f6a5f4f6942f113fb4e90c3df70d53b7c764293a9d8bdbd2d2246622ead8f521c07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge 13 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.372616353544 32.411947846413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang