Successfully reported
+18

The Bridge 13

Selfsorg
Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Mckenzie Street, The Bridge 13, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 250 R1 125 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Die Brug 13 is 'n stylvolle selfsorgwoonstel vir 4 persone in St. Lucia. Die kompleks is langs die riviermonding in pragtige tuine geleë.

Hierdie grondvloerwoonstel bestaan uit 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n oopplan-kombuis en -sitkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer is gemeubileer met 2 enkelbeddens. Die 2 kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n bad, stort en toilet.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n lugbraaier, mikrogolfoond, stoof, yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste kan ontspan in die sitkamer wat oopmaak na 'n stoep met uitsig oor die tuin. Daar is 'n TV met geselekteerde DSTV-kanale en WiFi. 'n Klein gasstoof en batteryligte is beskikbaar in geval van kragonderbrekings.

Die kompleks bied 'n gemeenskaplike swembad, braaigeriewe, 'n tennis- en muurbalbaan en 'n muntwassery. Snags word die kompleks gereeld besoek deur seekoeie, of dassies en vlakvarke, en St. Lucia is 'n voëlkyker se paradys.

Die Brug 13 is 2 km vanaf Ingwe-strand en gaste kan die wêreldbekende iSimangaliso-vleilandpark besoek, die seeskilpaaie wat hul eiers lê gedurende November sien, of tussen Junie en September walviskyk doen. Aktiwiteite in die omgewing sluit in perdry, staproetes, voëlkyk, branderplankry, visvang, kajaksafari's, seekoeikruise en wildsafari's. Daar is 'n verskeidenheid restaurante binne loopafstand van die Brug.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Swembad
Mooi uitsig
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Ross V
Gesin met klein kinders
5.0
Daar is als wat ons wil hê. Ja, ons het baie lekker gebly en sal weer daar gaan bly.
Jul 2025
Geoff C
Gesin met klein kinders
5.0
We loved the stay. The apartment was lovely, clean and neat. The bed in the main bedroom needs the base replaced as it is extremely cre...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Marco L
Gesin met tieners
5.0
Baie rustig en gesinsvriendelik. Baie lekker gebly, dankie.
Des 2024
Sone L
Gesin met klein kinders
5.0
Ons gesin van 4 het heerlik gebly. Die ligging is baie goed. Ons het heerlik gebly. Die ligging is baie goed.
Sep 2024
Dries J
Besigheidsreis
5.0
Lekker warm klimaat in die winter. Perfect location for a holiday break in Saint Lucia.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Soanet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • 22 Mckenzie Street, The Bridge 13, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink The Bridge 13 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 5)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 5)
Vanaf R1 250
R 1 250 R 1 125
per nag (plek vir 5)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
    4 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 22 Mckenzie Street, The Bridge 13, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03cdc47c19aa0ad62ef07e057b86035d2f6a5f4f6942f113fb4e90c3df70d53b7c764293a9d8bdbd2d2246622ead8f521c07?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 250 nouVanaf R1 125 per nag (plek vir 5) 9 5 1 5 22 Mckenzie Street The Bridge 13 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.372616353544 32.411947846413

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang