Successfully reported

The Bronze Room

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Anita K
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gerieflik en skoon. Ons het baie lekker gebly, gerieflik en skoon.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarina
The Bronze Room
Julle enige tyd weer welkom!

Susan H
Kort verblyf
5.0
Jul 2025

Ideaal gewees vir ons behoefte. Sarina was baie vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjiese verblyf. Was ideaal vir ons behoefte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarina
The Bronze Room
Julle enige tyd weer welkom!

Darren W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2025

Baie gemaklik en skoon. Dit was baie lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarina
The Bronze Room
Bly julle het lekker gebly, julle is enige tyd weer welkom!

Nadia D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mei 2025

Sien inligting hierbo. Ons het baie lekker gebly. Die enigste terugvoering wat ek het, is dat die hoofslaapkamer se twee enkelbedjies se kwaliteit baie swak is. Die matras is perfek en was baie lekker, maar die een se raam het maklik gebuig. Ek het dit ook aan die eienaar gekommunikeer. Miskien kan hulle eerder net vir elke matras 'n buis onder sit, wat baie sterker is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarina
The Bronze Room
Nadia, dankie vir die terugvoer. Die beddens het nuwe basisse. Jammer vir die ongerief wat julle ervaar het!

Salome D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2025

100% aanbeveelbaar. Ons verblyf was regtig baie lekker, die plek is modern, netjies en baie gemaklik. Goeie beddens en totale privaatheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leannie M
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2025

Prag plekkie in Bethlehem. Wat 'n pragtige plekkie, so mooi, silwerskoon en gerieflik. Was ideaal vir ons oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

John O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Goeie verblyf naby hospitaal. Lekker gebly. Naby Hoogland Mediclinic.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kerry N
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

We had a very comfortable overnight stay at The Bronze Room. The Bronze Room had everything we needed and more for our overnight stay. It was safe, with undercover car parking, and the rooms were clean, comfortable, and beautifully furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarina
The Bronze Room
Kerry, thank you so much for the review! We love and appreciate guests like you! You are welcome back anytime!

Natasja L
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Veilig, skoon en baie gerieflik. Baie lekker gebly. Inklok was maklik en gerieflik naby die winkels en Medikliniek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarina
The Bronze Room
Dankie vir die terugvoer, julle is enige tyd weer welkom!

Mamello L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2025

Cozy, welcoming, peaceful — a heartfelt home away from home. The Bronze Room is a hidden gem of comfort and warmth, and I was truly touched by the experience. From the warm welcome to the peaceful atmosphere, every detail felt thoughtfully curated. The 2-bed guesthouse was cozy, spotless, and filled with small touches that made it feel like home. Morning coffee on the veranda, surrounded by quiet nature, was the perfect way to start the day. I left feeling rested, grateful, and already dreaming of my return. Thank you to Sarina and her wonderful husband.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarina
The Bronze Room
We appreciate guests like you so much; you and your family are welcome back anytime! Thank you.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 050
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27B Leeu Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1563319e30ddbee8a0747daaf7f7b5e1064864397ebfe474718fd00b1af650e824086849a62a10091a42cf2dafb851d15b94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 27B Leeu Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -28.229849242123 28.321487661885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang