Successfully reported
+21

The Bronze Room

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27B Leeu Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R1 050 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

The Bronze Room is 'n bekoorlike oopplan-eenheid in Bethlehem en bied gerieflike verblyf wat ideaal vir sakereisigers, 'n paar vriende, 'n gesinswegbreek of 'n oornagstop is.

Dié eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n stapelbed en daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea.

Die kombuis is met 'n groot yskas-vrieskas, tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, lugbraaier, basiese eetgerei, breekware, koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n sitarea met 'n gemaklike rusbank en stoele, en 'n TV met Netflix en YouTube. Daar is ook 'n werkspasie in elke slaapkamer en gratis, onbeperkte WiFi is beskikbaar.

Die eenheid lei na 'n lieflike stoep met buitesitplek, 'n groot erf en toegeboude parkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Stapelbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 20 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Anita K
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik en skoon. Ons het baie lekker gebly, gerieflik en skoon.
Jul 2025
Susan H
5.0
Ideaal gewees vir ons behoefte. Sarina was baie vriendelik en behulpsaam. Skoon en netjiese verblyf. Was ideaal vir ons behoefte.
Jul 2025
Darren W
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gemaklik en skoon. Dit was baie lekker.
Jun 2025
Nadia D
Gesin met tieners
5.0
Sien inligting hierbo. Ons het baie lekker gebly. Die enigste terugvoering wat ek het, is dat die hoofslaapkamer se twee enkelbedjies se kwaliteit bai...
Sien meer
Mei 2025
Salome D
Gesin met tieners
5.0
100% aanbeveelbaar. Ons verblyf was regtig baie lekker, die plek is modern, netjies en baie gemaklik. Goeie beddens en totale privaatheid.
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 64

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 27B Leeu Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink The Bronze Room het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 6 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 050
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R 1 050
per nag, vir 6 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 27B Leeu Street, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1563319e30ddbee8a0747daaf7f7b5e1064864397ebfe474718fd00b1af650e824086849a62a10091a42cf2dafb851d15b94?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 050 per nag, vir 6 mense 20 5 1 5 27B Leeu Street Bethlehem 9701 Vrystaat 021 201 8901 12:00-23:00 10:00 -28.229849242123 28.321487661885
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang